Aflewerings

English

Cool Creations gebruik gewone pos metodes vir alle produkte. Vir spoedpos en aanvullende versekering is addisionele fooie van toepassing. Kontak Cool Creations vir inligting oor laasgenoemde.

As u in Suid-Afrika woonagtig is, is GEEN verskepingskostes ter sprake, mits u die gewone pos kies.

Is u in die buiteland en wonder of u die pragtige produkte op die lys kan aankoop? Cool Creations verskeep wel na gebiede en lande buite Suid-Afrika se grense. Dit sluit verskeie lande in Europa in soos Duitsland, Nederland, Frankryk en Engeland. Ons verskeep ook na plekke soos Kanada, Nieu-Seeland, Australië, die Verenigde State van Amerika, asook nader geleë plekke soos Namibië, Transkei, Swaziland en Botswana.

As u buite Suid-Afrika se grense is, is posgeld wel van toepassing. Kontak Cool Creations, verskaf die verskepingsadres en u bestelling en Cool Creations sal inligting stuur aangaande postariewe en verskepingskostes.

                                                                                       

ARK Web Design since 1998 ** ARK Webontwerp sedert 1998

ARK Webontwerp sedert 1998
ARK Web Design since 1998

 ARK Web Design © 2014-2024
ARK Webontwerp © 2014-2024
h5

Download Bible: Angel

Bekering

Bybelteks

Bible Text