Bonanza Winskopies

English

 

Bonanza Winskopies

Spesiale Aanbiedings, Uitverkopings en so meer

Dwarsdeur die jaar bied Cool Creations talle uitverkopings, afslag en winskopies aan. Hierdie manjifieke geleenthede stel kopers in staat om die oulikste produkte te bekom en dit nog teen verbasende, redelike pryse!

Wie kry voordeel en mag hierdie geleenthede benut? Nie alleen groot besighede en winkelverteenwoordigers nie, maar ook kleiner winkels, klein besighede en selfs indiwidue, trek almal voordeel uit die Winskopies.

 

Die volgende afslag en spesiale aanbiedings is tans van toepassing:

 

Kyk gerus na die Winskopie-Kalender. 'n Aantal spesiale aanbiedings vir vakansietye soos Moedersdag, Valentynsdag en vir die Kersseisoen word aangebied.
Vir aankope van R800 of meer, is 'n R60 afslagkoepon beskikbaar. Gebruik die kode XMASR60 tydens betaling. Die koepon is beperk tot 4 gebruike per kliënt. Datums ter sprake: November 1 tot 21

 

 

Stelletjies saamgestel om jou geld te spaar!

Hou die Winskopie-Kalender dop vir sulke aanbiedings.

Sulke geleenthede vind minstens twee keer per jaar plaas en gewoonlik gedurende Januarie en Julie. Bepaalde datums sal op die Winskopie-Kalender aangedui word of per epos op aanvraag.

Cool Creations probeer hard om pryse so min as moontlik te verander, maar aanpassings is tog soms onvermydelik. Pryse is dus onderhewig aan verandering. Jy is baie welkom om Cool Creations te kontak om die huidige pryse te bevestig as dit so verkies word.

Alle pryse word in Suid-Afrikaanse Rand aangedui. Vir omskakelings na ander geldeenhede, sien www.oanda.com.
Het jy vrae oor die verskillende uitverkopings en afslagpryse of ander vrae oor ons produkte, stuur 'n Inligtingsversoek. Ons verwelkom navrae en kommentaar.

Vir enkel dag- of ander winkelaanbiedings besoek COOL SPECIALS.

ARK Web Design since 1998 ** ARK Webontwerp sedert 1998

ARK Webontwerp sedert 1998
ARK Web Design since 1998

 ARK Web Design © 2014-2024
ARK Webontwerp © 2014-2024
h5

Download Bible: Angel

Bekering

Bybelteks

Bible Text