Daar is 'n pragtige versameling van lettersoorte wat deur Cool Creations aangebied word.
Nie net die naam of van kan bygevoeg word by die produk se versiering nie, maar ander letters of syfers kan op die produk geborduur word vir versiering. Iets soos byvoorbeeld ABC of 'n interessante slagspreuk kan bygevoeg word. Woorde kan ook die ontwerp wat gekies word vergesel soos stads-, dorp- of plekname op plakkers.
Besoek enige van die onderstaande skakels om die beskikbare lettersoorte, name of slagspreuke of ontwerpe wat teks bevat, te besigtig.