Your shopping cart is empty!
Design: Teddy with pleated dress
A teddy bear in a pink pleated dress, wearing a pink headband with a pink bow and pink shoes with pretty bows. A most delightful design!
Ontwerp: Teddie in geplooide rokkie
'n Teddiebeer in 'n pienk geplooide rokkie. Sy dra ook 'n pienk kopband met 'n pienk strikkie en pienk skoentjies met mooi strikkies. 'n Baie mooi ontwerp!