Description: The ideal bag for a cell phone, notebook and pen is the Shoulder Cell Phone Bag from Cool Creations. This cool product is a new favourite at Cool Creations, because it works so well for your cell phone and pen. It has 2 partitions, one for a cell phone and one for a pen. A small notebook can also fit in alongside the cell phone. It is easy to hang over the shoulder, because the cord is 1.5 m and you have a pen, notebook and cell phone all together and at hand. 1 Free embroidery design per item is included and a name can be added at no extra cost.
Design decorative options
Product code: H7 Selfoonskouersakkies
Design code: BJ6-Blomme (a)
Name added: Mumcy
Beskrywing: Die ideale sak vir 'n selfoon, notaboekie en pen is die Selfoonskouersakkie. Hierdie oulike produk is 'n nuwe gunsteling by Cool Creations, omdat dit so lekker werk vir mens se selfoon en pen. Dit het 2 afskortings, een vir die selfoon en een vir 'n pen. 'n Klein notaboekie pas ook in langs die selfoon. Dit dra gerieflik oor die skouer, omdat dit 'n lekker lang koord van 1,5 m het en jy het 'n pen, notaboekie en selfoon bymekaar en byderhand. 1 Gratis borduurontwerp per sakkie is ingesluit en 'n naam kan gratis bygevoeg word.
Ontwerpe en versierings-opsies
Produkkode: H7 Selfoonskouersakkies
Ontwerpkode: BJ6-Blomme (a)
Naam bygevoeg: Mumcy