Description: A toiletry or cosmetic bag comes in handy. Put all cosmetics in one bag or use for toiletries such as perfume, handkerchiefs, brush and combs. This bag is embroidered with a colourful picture and closes with a coloured zip. Available in cotton twirl or denim with an embroidered picture or camouflage fabric. 2 Free embroidery designs per item are included.
>> Please note Value Pack 4 also includes a Cosmetic Bag. Read more about this bargain at: Value Pack 4
October 1 – 7 Special Offer: Buy a Bathroom Bag and get a Facecloth FREE
Design decorative options
Product code: H8 Badkamersakkie
Design code: VH1-Vroutjies (a)
Beskrywing: 'n Badkamersakkie of tooisakkie kom altyd handig te pas. Sit al jou grimering in een sakkie of plaas ander benodighede soos parfuum, sakdoekies, borsel en kamme in die sakkie, alles netjies bymekaar. Die denimsakkie word versier met oulike borduurprente en sluit met 'n gekleurde ritssluiter. Die sakkies is beskikbaar in cotton twirl of denimmateriaal wat versier word met 'n pragtige prent of kamoefleermateriaal. 2 Gratis borduurontwerpe per item is ingesluit.
>> NB: Waardepakkie 4 sluit ook 'n Badkamersakkie in. Lees meer oor hierdie winskopie by: Waardepakkie 4
1 – 7 Oktober Spesiale aanbod: Koop 'n Badkamersakkie en kry 'n Waslap GRATIS
Ontwerpe en versierings-opsies
Produkkode: H8 Badkamersakkie
Ontwerpkode: VH1-Vroutjies (a)