Description: An oval denim bag for storing all your plastic carry bags. No plastic bags scattered all over the house. This bag holder is oval with a small string for easy hanging on the wall or back of the kitchen door. With the bag holder in your kitchen, all the unused plastic carry bags are held neatly together. Just insert the bags at the top and pull it out from the bottom. It closes with a piece of elastic at the top and bottom. Very clever product and handy in today's world where recycling has become very important. A winner product! Available in cotton twirl or denim with a nice looking embroidered design. 2 Free embroidery design per item are included.
Please note Value Pack 2 also includes a Storage Bag. Read more about this bargain at: Value Pack 2
Design decorative options
Product code: K2 Sakkiehouer
Design code: GG1-Groente (a)
Beskrywing: Die sakkiehouer is een van Cool Creations se handigste produkte. 'n Ovaal sakkiehouer vir oortollige plastiese inkopiesakkies. Geen plastiese sakkies wat die wêreld vol lê nie. Die sakkiehouer is lank en ovaal met 'n kort lussie wat maklik aan 'n hakkie teen die muur of agter 'n deur kan ophang. Ideaal vir al die plastiese sakkies wat altyd oral in gedruk word. Met 'n sakkiehouer in die omtrek is al die sakkies sommer netjies bymekaar. Druk eenvoudig net die sakkie bo in, by die opening, en trek weer onder uit wanneer dit benodig word. Bo en onder word die sakkie toegehou met 'n rekkie. Baie oulike produk en handig in vandag se dae waar herwinning belangrik geword het. Verkrygbaar in cotton twirl of denim met 'n mooi geborduurde prentjie . 'n Wenner-produk! 2 Gratis borduurontwerp per item is ingesluit as die denim jou keuse is.
NB: Waardepakkie 2 sluit ook 'n Sakkiehouer in. Lees meer oor hierdie winskopie by: Waardepakkie 2
Ontwerpe en versierings-opsies
Produkkode: K2 Sakkiehouer
Ontwerpkode: GG1-Groente (a)