Your shopping cart is empty!
Design: Man with wooden spoon
This clever cook wearing green pants and a green shirt, also wears a white apron tied behind his back with a ribbon. On his head is a white hat to show he is the top chef . He wears comfortable brown shoes .
Ontwerp: Man met houtlepel
Hierdie kranige kok het 'n groen broek en hemp aan. Hy dra 'n wit voorskoot wat agter sy rug vasmaak met 'n strik. Op sy kop het hy 'n wit hoed om te wys hy is die bobaaskok. Hy dra gerieflike bruin skoene.