Men's button shirt
Description: These shirts for gentlemen are button shirts made of cotton twirl fabric and the shirts have buttons and an open neck collar. The shirts are neatly embroidered on top of the pocket on the left side. They have short sleeves and are supplied in different sizes from small to XXXL.. Embroidery design NOT included.
Product codes: MH01-06 Manshemde
Knoophemde vir mans
Beskrywing: Die hemde vir mans is knopieshemde en word vervaardig van cotton twirl materiaal. Die hemde het knope en 'n oopnekkraag. Die hemde het 'n geborduurde versiering aan die bostuk van die sak aan die linker kant. Die hemde is kort moue en is beskikbaar in verskillende groottes vanaf klein tot XXXL.. Borduurontwerp NIE ingesluit nie.
Produkkode: MH01-06 Manshemde