Description: The small sized backpack is made of denim or cotton twirl or camouflage fabric, lined on the inside and adjustable straps at the back. It has a colored zip and the denim bag is embroidered with bright, showy pictures. This backpack is suitable for toddlers. 1 Large free embroidery design or 3 smaller designs per item are included.
Please note Value Pack 1 also includes a Small Backpack. Read more about this bargain at: Value Pack 1
Design decorative options
Product code: T2 Klein rugsakkie
Design codes: FA1-Feetjieland (a); FA9-Feetjieland (c) and FA3-Feetjieland (b)
Name added: Carli
Beskrywing: Die klein knapsak of rugsakkie is uitgevoer in die binnekant en het verstelbare bande aan die agterkant. Dit het 'n gekleurde ritssluiter en helder, sprankelende prente. Die knapsak is ook geskik vir kleuters of jong kinders. Die sakke is verkrygbaar in cotton twirl of denim- of mommateriaal wat in verskeie kleure voorkom. 1 Groot gratis ontwerp of 3 klein gratis borduurontwerpe per item is ingesluit.
NB: Waardepakkie 1 sluit ook 'n Klein Rugsak in. Lees meer oor hierdie winskopie by: Waardepakkie 1
Ontwerpe en versierings-opsies
Produkkode: T2 Klein rugsakkie
Ontwerpkodes: FA1-Feetjieland (a); FA9-Feetjieland (c) en FA3-Feetjieland (b)
Naam bygevoeg: Carli