Grocery Bag (Pink Bean Vine)

Product: Bags>Handbags - Grocery Bag (Pink Bean Vine)
Product: Bags>Handbags - Grocery Bag (Pink Bean Vine)
Brand: Cool Creations
Product Code: H3 Inkopiesak
Availability: In Stock
Price: R149.00
  Dimensions: 37 cm x 31 cm x 10 cm


Available Options


* Design Choice(s):

* Free Designs Included:

* Fabric Choice and Colour:

* Design Location(s):

Font Choice and Colour: Click to view Font Options

Name:

Qty:     - OR -   Add to Wish List
Add to Compare
  • Grocery Bag

Description: A camo or cotton twirl or denim grocery bag is ideal for shopping. It has a panel on the sides and bottom for extra space. It has two short straps for easy carrying. The embroidery on the denim bag gives it the sparkle that it needs. The bag can also be applied for carrying school-books, clothes or other similar items. Thus a multiple purpose kind of bag. These bags are wonderful for replacing plastic bags and as such recommended for recycle enthusiasts. 1 Large or 3 smaller free embroidery designs per item are included.

Design decorative options
Product code: H3 Inkopiesak
Design codes: BJ86-Blomme (a) (Larger format)

  • Inkopiesak

Beskrywing: 'n Cotton twirl of kamoefleer-of mommateriaalsak of sakke van denimmateriaal is ideaal vir inkopies en die kruideniersware. Hierdie sak het 'n paneel aan die sye en op die bodem vir ekstra ruimte. Dit het twee kort bande wat die drawerk geriefliker maak. Die borduurwerk op die sak gee dit daardie tikkie sprankel. Die sak kan ook gebruik word vir skoolboeke of klere of soortgelyke items. Gevolglik is dit 'n veeldoelige soort sak. Hierdie sakke is ook uitstekend om plastiese sakke te vervang en word as sulks aanbeveel vir herwinnings entoesiaste. 1 Groot of 3 kleiner gratis borduurontwerpe per item is ingesluit.

Ontwerpe en versierings-opsies
Produkkode: H3 Inkopiesak
Ontwerpkodes: BJ86-Blomme (a) (Groter weergawe)

ARK Web Design since 1998 ** ARK Webontwerp sedert 1998

ARK Webontwerp sedert 1998
ARK Web Design since 1998

 ARK Web Design © 2014-2021
ARK Webontwerp © 2014-2021
h5

Download Bible: Angel

Bekering

Bybelteks

Bible Text