Your shopping cart is empty!
Design: Sir De Haas
A scene from a storybook. Sir de Haas on his way to the city, smartly dressed in a yellow jacket, red pants and blue bow. He also has some complementary accessories such as a green cane and blue top hat.
Ontwerp: Meneer De Haas
'n Prent uit 'n storieboek. Meneer die Haas is oppad na die stad, netjies uitgevat in 'n geel baadjie, 'n rooi broek en blou strikdas. Hy het ook ander bykomstighede soos 'n groen wandelstok en blou pluiskeil.