Description: Cool Creations' largest backpack is big enough for plenty of stuff and still comfortable to carry over the shoulder or on the back. This backpack has a strong lining on the inside and adjustable straps at the back. The top closes with a colored zip and in front is another colored zip that closes an extra little bag. Gorgeous embroidered designs decorate the front of the bag. You may also include a name or initials. 1 Large free embroidery design or 4 smaller designs per item are included.
September 1 – 7 Limited Offer: Buy a Large Backpack and receive a Pencil Case FREE
Design decorative options
Product code: T1 Groot rugsak
Design code: SN3-Skryfbehoeftes (a); SN4-Skryfbehoeftes (a); SN1-Skryfbehoeftes (a) and SN2-Skryfbehoeftes (a)
Beskrywing: Hierdie sakke is van Cool Creations se topverkopers. Die grootste rugsak is groot genoeg om baie items in te kan pas, maar bly nog steeds gerieflik om oor die skouer of op die rug te dra. Hierdie rugsak is uitgevoer in die binnekant en het verstelbare bande aan die agterkant. Die bokant sluit met 'n gekleurde ritssluiter en aan die voorkant is nog 'n gekleurde rits wat 'n addisionele sakkie sluit. Uitsonderlike mooi geborduurde ontwerpe versier die voorkant van die sak. Jy kan 'n naam byvoeg as jy dit verkies. 1 Groot gratis ontwerp of 4 klein gratis borduurontwerpe per item is ingesluit.
1 – 7 September Beperkte aanbod: Koop 'n Groot Rugsak en ontvang 'n Pennesakkie GRATIS
Ontwerpe en versierings-opsies
Produkkode: T1 Groot rugsak
Ontwerpkodes: SN3-Skryfbehoeftes (a); SN4-Skryfbehoeftes (a); SN1-Skryfbehoeftes (a) and SN2-Skryfbehoeftes (a)